'n Lekker dip vir 'n groentebord:
1 blik kekerertjies (chick peas) half gedreineer
so 2 eetlepels olyfolie
so 1 eetlepel tahini (sesame saad pasta)
so 1 eetlepel suurlemoensap
1 gekapte knoffelhuisie
knippie cayenne peper
maalpeper
Meng met handmenger. Gee wortel-, komkommerrepies, ens. om daarin te doop.