Monday 7 November 2011

Kerrie Beet Chutney


(Baie Lekker Met Braaivleis)

2 Kg Beet
1 Liter Bruin Asyn
6 X 250 Ml Suiker
... 45 Ml Kerriepoeier
4 Groot Uie In Ringe Gesny
Sout En Peper Na Smaak
20 - 30 Ml Mielieblom

Kook Beet En Laat Afkoel
Rasper Grof
Kook Asyn En Suiker, Wanneer Kook Voeg Kerriepoeier By, Laat
Deurkook.
Voeg Uie By - Kook Tot Die Uie Sag En Deurskynend Is
Voeg Die Sout En Peper By.
Skep Beet Versigtig By En Kook Deur.
Verdik Met Mielieblom
Bottel En Bêre In Yskas.