Monday 7 November 2011

Kerriebone


Bestandele
Basiese Kerriesous

1 Kg Bone
1 Kg Uie In Ringe Gesny

Metode
- Berei Basiese Kerriesous Soos Beskryf;
- Kook Bone & Uie In Soutwater Net Tot Sag;
- Dreineer Bone & Uie En Gooi By Kokende Kerriesous;
- Laat Weer Alles Goed Kook, Laat Afkoel En Skep Dan In Bottels.