Wednesday, 23 November 2011

KEKERERTJIESLAAI



2 blikke kerkerertjies
3 rooi brandrissies, fyngekap
Basiliekruid, fyngekap
2 suurlemoen se sap
150ml olyfolie
Sout en varsgemaalde swartpeper

Dreineer die kekerertjies. Meng die brandrissie en basiliekruid met die kerkerertjies. Geur met sout en peper. Gooi die suurlemoensap en olyfolie oor. Laat staan vir 20 minute voor dat jy dit opdien.