500 g meelblom
500 g maizena
500 g botter
2 eiers
2 t vanielje
knippie sout
1 t bakpoeier
1 k suiker
Room botter en suiker. Voeg goedgeklitste eiers by. Sif meel, maizena, bakpoeier en sout saam en meng by die bottermengsel. Maak balletjies, druk effens plat en bak by 200ºC vir ongeveer 12 min.