Friday, 28 October 2011

Medisinale Kruie

(Onthou om altyd ‘n dokter te raadpleeg voor jy kruie as medisyne gebruik.)
  • Artritis en rumatiek: Centella asiatica, wilger en duiwelsklou.
  • Bednatmaak: Marjolein en kattekruid.
  • Bloedsomloopprobleme: Bokwiet, gesiggie, cayenne-peper, gemmer
  • Geheueverlies en vergeetagtigheid: Salie, ginkgo biloba en centella.
  • Haargroei: Brandnetels en roosmaryn.
  • Hoë bloeddruk: Nieskruid, meidoring en seldery.
  • Hoë cholesterol: Gemmer, hawer en gars.
  • Hoes en verkoue: Salie, peperment en teeboom.
  • Hoofpyn: Viooltjies, vinkel en laventel.
  • Jig: Seldery en brandnetels.
  • Lewertoestande: Melkdistel, perdeblom en pietersielie.
  • Spanning, angs en slapeloosheid: Kamille, sitroenkruid en laventel.
  • Veltoestande: Aloe Vera, nieskruid, vlierblomme, reuse-aandblommetjie, komkommerkruid en gousblom.

No comments:

Post a Comment