Friday 21 October 2011

Hergebruik glas houers

Ou glas houers (bv. glase of nagereg bakkies), kan herskep word in ietsie ouliks vir kersfees.
Hier is net 'n wit glas houertjie gebruik en ou deurskynende knopies is oral om die rand vasgeplak.  Jy kry gom by die "craft shops" wat deurskynend is as dit droog word.  So dit lyk pragtig.  Veral wanneer 'n kersie in die glas gesit word.  Oulike en goedkoop idee vir ietsie nuuts op die kerstafel.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared