Friday 21 October 2011

Stoeltjie van tydskrifte

Wat maak 'n mens as jy honderde tydskrifte het, maar jy wil hul nie weggooi nie, want jy mag hul dalk weer benodig? Jy hergebruik hul op 'n ander manier.  Hier is sommer 'n ou kussingkie en twee ou belde ook hergebruik om hierdie unieke stoeltjie te maak.  Ekstra sitplek is mos altyd handig.  En wanneer jy weer wil boeklees, is dit een twee drie om by jou boeke uit te kom.