Tuesday 25 October 2011

GEE GROEN VIR KERSFEES






















'n Slim plan vir 'n maklike geskenk wat jou vriende en vriendinne met die groen vingers sal waardeer (en wat jou min sal kos):


Verf 'n koffieblik wit en plant 'n vetplant daarin maak 'n kralehandvatsel vir die blik en bind 'n strik om vir ekstra trefkrag. Jou vriende én die omgewing sal dankbaar wees.