Wednesday 12 October 2011

Ekstra lig

'n Eenvoudige rangskikking van kerse op 'n spieël gee 'n wonderlike weerkaatsing van lig en skep 'n baie spesiale atmosfeer.
Dis 'n maklike en vinnige tafel fokuspunt wat jou dalk nie 'n sent hoef te kos nie......dalk het jy reeds alles in die huis.