Wednesday 12 October 2011

Maklik en vinnig - Naweek projekte vir jou tuin.

Lok die voëltjies na jou tuin met hierdie oulike draadhanger hartjie waaraan 'n appel gehang kan word.
Of maak 'n kits-kruie tuintjie vir 'n beperkte area met hierdie drie kissies wat jy net bo-op mekaar stapel.