Thursday 27 October 2011

Découpage-bolletjies























Jy benodig
ou Kersbolle
houtgom
medium dikte kwas

gekleurde sneespapier
kol- of sterplakkertjies
So maak jy
1 Meng 'n bietjie houtgom met water om dit meer loperig te maak.
2 Sit 'n Kersbol in 'n glas en verf van die gommengsel op 'n deel daarvan.
3 Skeur die sneespapier in stukkies en plak dit stukkie vir stukkie op die Kersbol vas. Gaan so voort tot die hele bal bedek is.
4 Laat die gom droog word en versier die bal met kol- of sterplakkertjies


Bron:  Facebook / In en om die huis member shared