Tuesday 20 September 2011

Tuin rivier sonder water


‘n rivier in jou tuin uit sonder ‘n druppel water. 
Hierdie foto wys mooi hoe mens ‘n droë rivier kan naboots met slegs die gebruik van klippe.  Hier is nie ‘n enkele druppel water by betrokke nie.  Geen duur waterpompe of onderhoudswerk nie.  Slegs ‘n bietjie verbeelding, verskeie soorte klippe en dalk ‘n bietjie verf om die mooi blou van die water in die denkbeeldige rivier te beklemtoon. 
Jy sal vind dat jou gaste versigtig oor die “stroompiesal trap, kompleet asof hul voete nie moet nat word nie