Thursday 15 September 2011

Sewejaartjies

Sewejaartjies (Cape Everlasting): Ai dit bring mooi memories van seevakansies as kind by my op. Hulle blom vanaf September in die Wes-Kaap, maar moet hul asb. nie uit die natuur verwyder nie. (Vermoed dis in elke geval onwettig.) Kom ons geniet maar hierdie pragtige SA blommetjie in die velde waar hy graag wil groei.