Thursday 1 September 2011

Pappea Capensis also known as the Jacket-plum

01 – 07 September 2011 is Nationale boomplant week.
Komaan plant net een boom.
‘n Koelteboom, ‘n Vrugteboom, ‘n Bloeiselboom, ‘n Evergreen
Plant asb. ‘n boom…………..vir asem……
Stodels kwekery gee hierdie jaar weer gratis bome weg in ruil vir ‘n sakkie koerantpapier.  (Waar kan jy nou goedkoper wegkom?) 
Ek dink dis ‘n fantastiese idee van hulle en beslis ‘n kans wat mens moet gebruik as jy op soek is na ‘n heerlike koelteboom vir jou tuin. 

Skole en kleuterskole kan gerus ook hierdie kans gryp om ‘n paar gratis bome te kry waaronder die kinders in die somer heerlik kan speel of die ouers tydens sportgeleenthede kan sit. 


Hier is bietjie inligting oor vanjaar se boom.

“The tree of the year is the Pappea Capensis also known as the Jacket-plum.
The jacket plum is an indigenous long-lived, hardy, evergreen, small to medium tree with a height of 2-8m. Under ideal conditions it can grow at a moderate rate but can be slow-growing under dry and/or cold conditions.

The greenish flowers are borne on catkins in the axils of the leaves, followed by round green velvety fruits which split open to reveal bright red flesh with a dark brown to black seed imbedded within.” (Stodels)

Julle het moontlik al heelwat van hulle gesien naby Augrabies in die Noord Kaap.