Friday 9 September 2011

Aarbeie - Vader kersfees

Maak kersvader-aarbeie vir die kinders of kleinkinders oor kerstyd. Hulle lyk tog te oulik.
As jy die aarbeie onmiddelik gaan bedien, kan jy vars room gebruik, anders moet jy dalk oorweeg om eerder versiersuiker te gebruik. 

Dis regtig so maklik soos kyk vir die prentjie en maak.  Sny die aarbei net op die regte plek deur sodat jy genoeg het om die hoedjie te vorm. 
Die kinders gaan mal wees daaroor.

Bron:  Facebook / In en om die huis member shared