Wednesday, 31 August 2011

Wenk: Bak en brou - Cornflour

Deesdae kry ons baie resepte van oral oor die wereld en dan lees jy “cornflour to thicken the sauce” en jy het niks.  Wel jy kan koekmeel gebruik.  Vir elke 15ml “cornflour”, gebruik 30 ml koekmeel.