Wednesday 10 August 2011

Impatiens - Vir skadu kolle in die tuin

Impatiens is een van die mees kleurvolle vertonings wat jy seker kan kry in ‘n skadu deel van enige tuin. Hulle is beskikbaar in omtrent enige kleur onder die son en word bestempel as “easy to grow”.
Hulle blom van die lente tot in herfs en kan pragtige grondbedekkers uitmaak. Kyk uit vir “New Guinea” wat ‘n groter blom het en bietjie sterker is.