Friday 26 August 2011

Hergebruik inkopie sakke

Jy hoef nie duur potte te koop as jy op jou stoep tamaties wil groei nie.  Kry daardie ou inkopiesak uit die kas waarvan jy al vergeet het en plant jou plantjies daarin.  Dit maak pragtige en vindingryke planthouers.