Thursday 18 August 2011

Geskenk idee vir kersfees

As jy trots is op jou tuisgemaakte konfyt, tuisgebakte beskuit, koekies wat jy bak of dalk die boontjies wat jy ingelê het, hoekom dit nie gebruik as kersgeskenke vir familie en vriende nie?  Kyk net hoe mooi kan 'n tuisgemaakte produk lyk as jy dit mooi toedraai.  (As jy soek vir resepte, kyk by Inmaak / Preserveer / Resepte: Tuisgebak vir reseppies wat ons al geplaas het.)