Tuesday 5 July 2011

Vrolike huisnommers

Verf blombotte in mooi kleur en plant vrolike plantjies binne-in.  Verf of stensil jou huis se nommer op die potjies.  Plaas naby jou ingang, sigbaar van die pad.