Tuesday 5 July 2011

See-lappie

As jy so gelukkig was om by die see vakansie te kon hou, of jy het dalk ou skulpies wat rondlê - hier is 'n oulike idee om 'n skinkbordlappie nuwe lewe te gee.  Die skulpies is eenvoudig om die randte van 'n ou skinkbordlappie geplak met naaldwerkgom.