Tuesday 5 July 2011

Potjie met nuwe baadjie

Hier is 'n nuwe baadjie vir 'n ou potjie of dalk 'n oulike baadjie vir 'n potplant wat jy as geskenk vir iemand wil gee.  Gewone stokkies (daar sal hope wees in snoei-tyd), wat met 'n tou gevleg is rondom die potjie.