Wednesday 15 June 2011

KOFFIELIKEUR


















(Dit lewer ongeveer 750 ml)

1 x 397 g-blik kondensmelk
5 ml vanieljegeursel
250 ml brandewyn
1 x 410 g-blik ingedampte melk
15 ml sterk, goeie kitskoffie-poeier

Klits al die bestanddele goed saam tot romerig en giet in skoon bottels.

Verseël en plaas in die yskas vir drie dae voor bediening. Bind 'n raffia-strik om die nek van die bottel, maak 'n kaartjie uit bruinpapier en plak dit op