Thursday 23 June 2011

Hergebruik 'n ou tas en maak 'n slaap plekkie vir jou kattekind

Hergebruik daardie ou tas wat so in jou pad staan.  Sit 'n snoesige kussing binne en jy het 'n kits bed vir jou kat maatjie.  Jy kan selfs soos op die foto hier bo, pootjies onder die tas vassit en dan lyk dit amper soos 'n koffietafel of deel van die dekor.