Tuesday 21 June 2011

Hamburger gesiggies

Hier is 'n oulike idee wat ons raakgeloop het op die internet.  Gewone hamburgers kry 'n prettige gesiggie vir 'n kinderpartytjie.  (Voorstel:  Die tong kan uitgesny word uit kaas - van die enkel lagie soort wat mens te koop kry vir toebroodjies.)