Tuesday, 24 May 2011

Springmielie balle















Springmielie balle

12 k gespringde kiepiemielies
1/2 k goue stroop
1 tl suurlemoen of vanielje geursel
2k suiker
2k water
1/2 tl sout

Kook suiker, sout, stroop, water tot sagte kraakstarium. Voeg geursel by en giet oor mielies. Roer tot al die mielies bedek is en druk in balle groot soos ‘n vuis. Werk baie vinnig. Jy kan ook kleursel bysit vir gekleurde balle.  Sit die balle in papier "cookie cups"