Monday 30 May 2011

Roomyshorinkies met Rice Crispies Karamel















1 Boks Rice Crispies
1 Pak pienk en wit Marshmallows
1 teelepel vanilla essence
2 Eetlepels margarien

Maak balle wat bo-op ‘n roomyshorinkie sal pas.  Druk was op horinkie en laat afkoel.