Monday 30 May 2011

Pilhouertjies met Jellie





















Pilhouertjies met Jellie – maak verskillende kleure jellie aan, koop ‘n paar pilhouertjies by die apteek.  Gooi jellie in die houertjie, plaas ‘n sour wurm daarin en laat stol.