Monday 30 May 2011

Kondensmelk Spuit
















Kleur kondensmelk in verskillende kleure met koekkleursel.  Trek dit op in 5ml spuite wat verkrygbaar is by die apteek. Sit Jellytots aan voorkant van spuit