Monday, 26 November 2012

PIESANGBROOD




Wilna Dorfling
PIESANGBROOD

JY MOET HOM DIE 20 MINUTE LAAT RYS - MOENIE DIT "SKIEP" NIE.

500 ml bruismeel
1 blikkie kondensmelk
6 ryp piesangs - fyngemaak

Meng bestanddele saam en laat rys in pan vir 20 minute.
Bak vir 20 - 25 minute by 180 grade C.
Nou net uit oond gekom , ek kan nie glo dit het so mooi gerys met die min bestandele nie !