Showing posts with label Resepte: Diabetiese Geregte. Show all posts
Showing posts with label Resepte: Diabetiese Geregte. Show all posts

Tuesday, 28 August 2018

2 MINUTE SUGAR-FREE CHEESECAKE



2 MINUTE SUGAR-FREE CHEESECAKE
Recipe makes 2 cheesecakes - 3 grams carbs per cheesecake
Ingredients
1 egg
55 gram cream cheese
55 gram sour cream
2 tbsp cream
sweetener of choice and to your taste

Wednesday, 8 August 2018

Sari se diabetesdis (Biltong en bone)



Sari se diabetesdis (Biltong en bone)
Bestanddele
R50 se biltong, gekerf
1 blikkie groenbone, met vloeistof
1 blikkie lensies, met vloeistof
1 pakkie vars sampioene, gekerf

Tuesday, 24 July 2018

GESONDE BESKUIT




GESONDE BESKUIT (GESKIK VIR DIABETE)
Maak: 35 beskuite
Bereidingstyd: 25 minute
Baktyd: 45 minute plus
droogtyd
Oondtemperatuur: 180 °C
100 ml (100 g) laevetmargarien
2 groot eiers
185 ml (150 g) suikerplaasvervanger (soos Huletts Sugalite)

Thursday, 28 June 2018

Gluten free and sugar free granola



Make your own Gluten free and sugar free granola in no time!
300g mixture of nuts and seeds of your choice, 200g Gluten free rolled oats, 3 tsp ground cinnamon, 1/4 cup raw honey, 3 tbsp coconut oil and 1tsp vanilla extract.

Tuesday, 15 May 2018

Bobotie vir diabete



Bobotie vir diabete
Bestanddele
10 ml olyfolie
1 middelslag ui, gekap
1 kg gemaalde maer beesvleis
5 ml gemaalde gemmer
15 ml matige kerriepoeier

Monday, 18 September 2017

Suikervrye wortelkoek



Suikervrye wortelkoek
Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 min....
Gaarmaak: 50 min

375 ml (1½ k) bruismeel, gesif
10 ml (2 t) fyn kaneel
5 ml (1 t) koeksoda

Thursday, 20 July 2017

Amandel-en-jogurt-plaatkoekies



Amandel-en-jogurt-plaatkoekies
Genoeg vir 4

• 500 ml (2 k) amandelmeel
• knypie sout...
• 2,5 ml (½ t) bakpoeier
• 2,5 ml (½ t) kaneel
• 4 eiers
• 10 ml (2 t) xylitol

Wednesday, 12 July 2017

Maaskaastert sonder skuldgevoel


Maaskaastert sonder skuldgevoel
genoeg vir 6
• 500 ml gladde maaskaas
• 250 ml suikervrye laevet-aarbeijogurt
• 100 g (125 ml) xylitol-versoeter
• sap en gerasperde skil van 2 suurlemoene
• 15 ml gelatien

Friday, 30 June 2017

Diabeties - Appel-en-kaneel-muffins



Diabeties - Appel-en-kaneel-muffins
(12 – 15 muffins)
40 g hawersemels (oat bran)
40 g hoëvesel-graankos
10 ml fyn kaneel...
280 g (500 ml) meel
150 g (180 ml) suikervervanger

Thursday, 18 May 2017

Diabetic Milktart



Diabetic Milktart
Ingredients
Base: (Makes enough dough for 3 bases)
100g Low Fat Margarine...
1 Large Egg
500ml (2 cups) Cake Flour
125ml (85g) Sugalite®

Thursday, 16 February 2017

Suikervrye skons



Suikervrye skons

Verhit oond tot 180 °C. Sif 280 g (500 ml) bruismeel in groot mengbak. Sny 200 g botter in klein blokkies en voeg by meel. Vryf met vingerpunte in die meel tot mengsel soos growwe sand lyk. Voeg 170 ml volroommelk by en meng tot mengsel bymekaarkom.

Friday, 27 January 2017

Diabeties - Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous



Diabeties - Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous
8 porsies

Kors
10 ml olyfolie...
1 ui, gekap
1 knoffelhuisie, fyngekap
250 g sampioene, gesny
500 g ekstra-maer maalvleis
1 x 400 g-blik lensies, gedreineer

Thursday, 17 November 2016

DIABETIESE BESKUIT




DIABETIESE BESKUIT
Lewer sowat 60 beskuitvingers.
1 kg bruismeel
5 ml bakpoeier
5 ml sout ...
4 x 250 ml semels
125 ml klapper
125 ml rosyne of sultanas

Tuesday, 1 November 2016

Suikervrye wortelkoek




Suikervrye wortelkoek
Vir soetheid word xylitol, sultanas en wortels pleks van suiker gebruik.
375 ml (1½ k) bruismeel, gesif
10 ml (2 t) fyn kaneel...
5 ml (1 t) koeksoda
180 ml (⅔ k) xylitol
80 g pampoensaad, grof gekap

Wednesday, 22 June 2016

Suikervrye wortelkoek




Suikervrye wortelkoek
Genoeg vir 6 mense
Bereiding: 10 min.
Gaarmaak: 50 min
...
375 ml (1½ k) bruismeel, gesif
10 ml (2 t) fyn kaneel
5 ml (1 t) koeksoda

Thursday, 9 June 2016

MALVA PUDDING VIR DIABETE



MALVA PUDDING VIR DIABETE
2 Tbsp xylitol
1 Tbsp apricot diabetic jam (optional)
2 free-range eggs
1 cup ground almonds (meel)...
1/2 cup fine desiccated coconut

Monday, 30 May 2016

Volkoringbeskuit vir Diabete




Volkoringbeskuit vir Diabete
Bestanddele
250g margarien
375ml laevet karringmelk
125ml semels
800ml volkoringmeel

Monday, 22 February 2016

Sampioen En Ham Quiche (ook geskik vir Diabete)




Sampioen En Ham Quiche (ook geskik vir Diabete)
6 porsies

Kors:
125 ml koekmeel (of glutenvrye meel)...
190 ml hawermout
20 g parmesaankaas, gerasper

Wednesday, 25 November 2015

DIABETIESE VRUGTEKOEK




DIABETIESE VRUGTEKOEK
Bedien 16.
100 g gedroogde vrugtekoekmengsel
62 ml brandewyn (¼ kop)
60 g lae vet margarien
225 ml Sugalite (15,3 g)
1 eierwit

Tuesday, 10 November 2015

Rusks for diabetics



Rusks for diabetics
Ingredients
3 Eggs
125 ml (½ c) Sugarlite
250 ml (1 c) Jungle Oats, Cooking Oats
250 ml (1 c) Bran
250 ml (1 c) Jungle Ultra Energy Instant Oat-Based Cereal, Original
7 ml (1½ t) Baking powder