Showing posts with label Onthaal idees (tafel dek en als). Show all posts
Showing posts with label Onthaal idees (tafel dek en als). Show all posts

Friday, 19 June 2020

Konfetti wat jy maar oral kan mors

DIY Home Decorating het hierdie oulike idee met foto van Blue Mountains Eco Confetti gedeel.  Nou (in herfs) is die tyd om jou konfetti reg te kry.  

Al wat jy nodig het is 'n "punch" met 'n mooi patroontjie waarvan jy hou - soos die hartjies. 

Thursday, 22 October 2015

Versiering idees met Rose




Maak ’n lentekrans van sagpienk en heldergeel rose, met bloeisels en bergbruidjies tussenin, op ’n sirkel van bloemisteskuim. Hang dié gesellige krans aan jou voordeur en sit dit die volgende dag op ’n koekstaander om die etenstafel op te vrolik.

Friday, 10 July 2015

Invite in a jar



Send a party in a jar as a hint of what’s to come at your next event. Tailor the content to the theme – style it up or style it down – either way it will create an enviable impression!

Thursday, 2 July 2015

Potskuur Liggies



Lorinda Maritz
 
Kyk net hoe oulik - trek potskuurder oor glaspotjie en sit teeliggie binne

Thursday, 25 June 2015

Napkin roses

 
 
Volgende keer as jy jou vriendinne nooi vir tee probeer om hierdie te maak.
"Napkin roses - you can put them inside tea cups"

Thursday, 12 February 2015

Aarbei Rose

 
Aangesien more Valentynsdag is, skiet die blomme se pryse die hoogte in.  Hier is dus 'n ander idee: 

Monday, 26 January 2015

Valentyns Idees




Dis nie nodig vir duur geskenke op Valentynsdag om te wys hoe jy voel nie. Bederf jou man heeldag lank met klein lekkernye om hom te wys hoe spesiaal hy is. ‘n Goeie begin
Dek die ontbyttafel mooi op Valentynsdag en doen net ‘n klein bietjie ekstra moeite met die kos. Die detail is wat belangrik is.
  • Bak eiers in hartjievormige koekiedrukkers en gebruik dieselfde koekiedrukkers om hartjies uit roosterbrood te druk. Sit dié ontbytbroodjies voor met oondgeroosterde tamaties, gebraaide spek en sampioene. (As hy van gekookte eiers vir ontbyt hou, sit dan hartjieroosterbrood daarby voor.)
  • Friday, 20 June 2014

    Koppie en piering blomme rangskikking

     
    Pragtige idee vir 'n high tea

    wreath made with flowers and and cupcake liners

     

    Supplies for Fiesta Wreath

    Foam wreath form (you could also try a grapevine wreath form)

    Artificial flowers (I used 4 bunches - make sure to buy them when they are on sale! They are frequently 50% off at craft stores)

    Tuesday, 10 June 2014

    Rosette Napkins



    Lay a square napkin wrong side up. DO NOT IRON IT~ unless it is too wrinkled to handle. The wrinkles makes the rose look more interesting.

    Wednesday, 14 May 2014

    Servette gevou om soos rose te lyk




    Servette gevou om soos rose te lyk.

    Materials
     Square green napkin 
     Square napkin in any color 
     Glass cups 

    Monday, 28 April 2014

    Tafelversiering Idee met Wingerdstokke

    Anna Sophia Michau Holtzhausen
     
    N Goedkoop manier om vir enige fuksie mooi te maak, ek het n troue in n stoor vir n vriendin gedoen, het ou wingerdstokke wat op n hoop gele het wat hulle wou brand, geneem en gespray en siedaar.

    Monday, 7 April 2014

    Mynhardt en Tiaan se Kokkedoor Reünie

     



    En so kom ons aan die einde:  die vurk in die pad.  En al wat ons wil doen, is om hierdie wonderlike reis vir nog net ‘n paar oomblikke in ons harte vas te hou.

    Ons dink terug en wonder:  Hoe geseënd kan ‘n mens wees in een leeftyd?  Die wonder van Kokkedoor, die allerpragtigste titel van die Coq de Or het sy goud hier aan ons harte kom afvryf.

    Dit sal vir ewig in ons harte bly en goud en sag glimmer as ons daaraan dink.  Wat ‘n ongelooflike eer...

    Mynhard en Tiaan se Makietie Troue



    Makietie Troue in die perde stalle
    As daar een ding is wat ons Suid Afrikaners weet hoe om te doen, is dit om ‘n troue te hou.  Ons almal onthou nog die dae toe die gastelyste hier by 300 of 400 gaste gedraai het en die hele gemeenskap omtrent moes inspring om die jong paartjie se dag spesiaal te maak.  Die hele kerk is vol gesit en almal was uitgenooi.  Daar is vir dae lank aan mekaar gekook en reggemaak en die fees het sommer al ‘n paar dae voor die tyd begin.

    Friday, 4 April 2014

    Easter Egg Cake




    Easter Egg Cake
    Everyone loves Easter eggs so why not make an Easter Egg cake?
    Ingredients:

    Cake Ingredients:
    1/2 cup (125ml) Stork Bake, room temperature
    1 1/4 cups (312ml) castor sugar
    3 eggs
    1 tsp (5ml) almond essence

    Friday, 28 March 2014

    Brunch



    Hierdie lekker Brunch idee is van Ina Paarman, net reg vir die Paasnaweek

    MENU

    Oats with Stewed Fruit and Spiced Almonds
    Buttermilk Pancakes with Polenta
    Avocado Slices
    Grated Cheddar Cheese
    Creamy Scrambled Eggs
    Crispy Oven Roast Bacon
    Berry Jam or Honey
    Fresh Figs

    Monday, 24 March 2014

    Mynhardt en Tiaan se 21ste Verjaarsdag

    Makietie: 21ste Verjaarsdag

     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
     
    Die opwinding van een en twintig wees! Daar kom net niks daarby nie. In alle kulture word hierdie groot dag verskillend gevier en ons het besluit om vir hierdie Makietie 'n oosterse tema daaraan te koppel.

    Ons inspirasie begin by 'n suurlemoenboom wat in die tuin dood gegaan het. Die is afgesaag en staan gemaak op ons groot eetkamer tafel sodat dit lyk asof die boom uit die tafel groei. Kuns-lentebloeisels is aan die takke vas gegom om die nuwe begin en nuwe lewe aan te kondig.