Showing posts with label Moedersdag: Idees / Resepte. Show all posts
Showing posts with label Moedersdag: Idees / Resepte. Show all posts
Thursday, 11 May 2017
Flowerpot chocolate chip muffins
Flowerpot chocolate chip muffins
Ingredients
3 tbsp vegetable oil...
125g plain flour
1 tsp baking powder
25g cocoa powder
100g golden caster sugar
Friday, 17 April 2015
Moedersdag geskenk: vinnige idee met
As tyd min is - Koop 'n plant wat blom (baie kwekerye het nou uitverkopings) - sit 'n mooi kaartjie of sommer handgeskryfde briefie uit die hart daarby en siedaar. Plante soos hierdie hierbo is maklik om te versorg en kan heeljaar blom as dit op 'n plekkie staan waar dit goei lig ontvang maar geen direkte son.
Moedersdag geskenk idee: Maklik en goedkoop
Maak self 'n moedersdag geskenkie uit jou eie huis:
Hier is soveel heerlike resepte op ons blad waarvan jy kan kies en keur. Sommige lekker uitdagings en ander so maklik dat enige bak-beginner dit kan baasraak.
Idee: Bak kleinkoekies wat sag smelt in die mond, sit dit in 'n boksie en draai dit mooi toe. Enige mamma sal baie bly wees oor so 'n geskenk en dit kos jou amper niks. (Jy kan sommer 'n ekstra boksie ook maak vir die tannies wat spesiaal in jou lewe is, al is hul nie jou eie mamma nie...of lewer sommer 'n paar boksies by die ouetehuis af vir die moeders daar wie se kinders nooit kom kuier nie.)
Thursday, 8 May 2014
EIERBROODJIE
EIERBROODJIE
Oond 180 C
Lyn ‘n bakplaat met foelie
2 snye brood. Botter die 1 snytjie aan beide kante
1 velletjie maxi slice kaas in 4 repies gesny (of gewone kaas is ook reg)
Wednesday, 7 May 2014
Tuisgemaakde Laventel Badsout
Tuisgemaakde Laventel Badsout
Bestanddele:
250 ml (1 k) Epsom sout
250 ml (1 k) growwe seesout
30 ml (2 e) jojoba-olie
‘n handvol gedroogde laventel
Monday, 5 May 2014
Moedersdag Koepons
Moedersdag Idee:
Wees kreatief met koepons: Ma’s is besige vroue en soms verdien sy ’n bietjie tyd vir haarself.
Maak vir jou ma koepons waarop staan “een gratis karwas”, “een gratis wasdaghulp”, “een gratis huisskoonmaak”of“een gratis inkopie- hulp”.
Ma kan die koepon by jou inruil net wanneer sy wil en dan moet jy doen wat die koepon sê.
Wednesday, 8 May 2013
Friday, 3 May 2013
Moedersdag Kaartjie
Hierdie oulike idee by Roline De Beer (Louwrens) gesien
Plak mooi, vrolike "cupcake" houertjies op karton. Sny 'n stingel en blare uit groen karton en plak op. Knip 'n foto'tjie van kleinding uit en plak dit binne die "cupcake" houertjie.
Thursday, 2 May 2013
Oreo balletjies met 3 bestandele
1 pakkie dubbellaag Oreo koekies (fyn)
250 gr roomkaas (cream cheese) (kamertemperatuur)
Sjokolade van keuse (gesmelt)
Monday, 29 April 2013
Baked Cheddar-Broccoli Rice Cups
315 g frozen chopped broccoli, thawed and excess water squeezed out
1 cup chicken stock
1 cup quick-cooking rice
1/4 cup home made or store bought bottled Ranch Dressing
2 eggs, lightly beaten
3/4 cup shredded cheddar cheese (or another cheese you desire)
Friday, 11 May 2012
fudgetruffels
Nog 'n Moedersdag idee:
‘n mooi boksie met tuisgemaakte fudgetruffels en cappuccino-pakkies en ‘n koffiebeker met koekies en koffiebone in sjokolade.
Resep onder lekkergoed
Thursday, 10 May 2012
Klaspot met bestandele
Neem ‘n glas potjie en gooi al die droë bestandele (presies afgemeet) van jou gunsteling koek of muffin resep in die potjie. Maak goed toe en versier met ‘n mooi lappie en lint wat jy oor die dekseltjie sit. Jy kan nou ‘n “label” maak vir jou potjie en daarop die resep skryf. Al wat moeder dan doen, is gooi die ekstra nodige nat bestandele by die droë bestandele, meng en bak.
Spesery idee - Maroccan
Neem ‘n organza sakkie en sit daarin die speserye wat benodig word om jou gunsteling gereg te maak. Bv. Roosmaryn takkie, Botteltjie Italiaanse speserye, ens. (Dit werk veral goed as dit ‘n resep is met ongewone bestandele wat mens nie noodwendig elke dag in die huis het nie. – bv. Maroccan) Skryf dan jou resep neer op mooi skryfpapier en rol dit toe in ‘n afdroogdoek soos ‘n boekrol. Maak die organza sakkie en “boekrol” aanmekaar vas met ‘n mooi spesiale lint of plaas dit in ‘n mooi geskenkmandjie
Resep vir die Maroccan:
Wednesday, 9 May 2012
Eerste Moedersdag vir nuwe Mammas
Vir die mammas wat hul eerste Moedersdag vier en ‘n nuwe kleinding in die huis het, is ‘n “pamperlang-mandjie” altyd ‘n wonderlike geskenk. Sit daarin haar gunsteling tydskrif, ‘n handeroom en lekker ruik sepie en een of twee ekstra bederfies wat jy weet sy dalk nie nou tyd het om self te gaan koop nie.
Sjokolade-pekanneutkoekies
Sjokolade-pekanneutkoekies
50 ml suiker
100 ml botter of margarien, by kamertemperatuur
150 ml meel
50 ml pekanneute
sjokolade, om te versier
Die botter of margarien moet heeltemal sag wees om die koekies te kan maak. Indien jy op die ingewing van die oomblik dit maak, kan jy dit in 10 sekondes-intervalle in die mikrogolfoond sit.
50 ml suiker
100 ml botter of margarien, by kamertemperatuur
150 ml meel
50 ml pekanneute
sjokolade, om te versier
Die botter of margarien moet heeltemal sag wees om die koekies te kan maak. Indien jy op die ingewing van die oomblik dit maak, kan jy dit in 10 sekondes-intervalle in die mikrogolfoond sit.
Rum and Raisin Chocolate Truffles
Ingredients
1/2 cup (125 ml) raisins or currants
4 Tbsp (60 ml) dark rum
350 g dark chocolate (70 per cent cocoa solids)
1/2 cup (125 ml) cream
Tuesday, 8 May 2012
potplant potjies
Verf potplant potjies met swartbord verf (twee lae of meer) en skryf met bordkryt daarop ‘n boodskap. Jy kan ook jou ma se gunsteling kruie daarin plant of haar gunsteling malva en die naam daarvan op die potjie skryf. Sodoende kan die naam verander word later, indien nodig.
Houer gevul met peuselgoedjies
En vir die moeders wat hou van sagte eetgoed – ‘n Mooi houer gevul met Turkish Delight of sagte tee koekies of marshmallows gedoop in chocolate, (of sommer al drie) is ideaal. Wanneer die eetgoed lankal op is, kan die koekblikkie of potjie mos altyd weer gebruik word.
Subscribe to:
Posts (Atom)



















