Showing posts with label Respete: Platter Idees. Show all posts
Showing posts with label Respete: Platter Idees. Show all posts

Thursday, 20 September 2018

Jam tertjies



Jam tertjies
Rol blaardeeg
Tuisgemaakte appelkooskonfyt
Druk vorms uit die blaardeeg,die helfte van die vormpies druk jy nog gaatjie in die middel uit

Biltong broodjies



Biltong broodjies
Hierdie resep gaan die hoeveelhede afhang van hoeveel jy wil maak en hoeveel blokkies jy uit die brood sny.
Snye brood - korsies afgesny
Botter
Bovril

Friday, 7 September 2018

smaaklike souttertjies



DIÉ resep lewer 12 smaaklike souttertjies.
Bestanddele:
Souttertkors:
250 ml koekmeel
sout
2,5 ml rooipeper
125 g koue botter
500 ml cheddarkaas, fyn gerasper
Witsous:

Tuesday, 28 August 2018

Date Roll



Date Roll

Ingredients:
120g butter
240g cake flour...
20g icing sugar
pinch of salt

Ystervarkies met ʼn sjokoladekaramelvulsel



Ystervarkies met ʼn sjokoladekaramelvulsel
Jy benodig:
Vir die sponskoek:
2 koppies bruismeel
2 teelepels bakpoeier
1 koppie margarien
1 koppie strooisuiker
4 eiers

Wednesday, 8 August 2018

Vleis en groente frikkadelle



Vleis en groente frikkadelle
Bestanddele:
1 middelslag-wortel
1 murgpampoentjie
2 knopiesampioene
Halwe appel met die skil
Halwe ui, geskil

Tuesday, 24 July 2018

SCONES



SCONES
Ingredients
4 & 1/2 cups of self raising flour
2 heaped tsp of baking powder
200 grams of room temperature butter
50 grams castor sugar
3 eggs
250 ml milk or buttermilk

Tuesday, 5 June 2018

Round "koeksisters"



Round "koeksisters"
Ingredients:
Syrup
3 litres boiling water
5 kg sugar
10 ml cream of tartar
2 ml tartaric acid

MIELIE HAPPIES



MIELIE HAPPIES
1 blik geroomde sweetcorn
1 blik heelpit mielies gedreineer
1/2 koppie mielie meel
1/2 koppie meel
1 eier wit
2 eetl melk
sout en peper na smaak
Knippie rooipeper
1/2 koppie fyn gerasperde cheddar kaas
Olie vir diepbraai
Instructions:
Meng die sweetcorn, heelpit mielies,kaas en rooipeper.
Voer n bakplaat uit met kleef plastiek en skep lepelsvol van die mengsel op die bakplaat.
Plaas in die vrieskas tot heeltemal gevries.
Verhit olie tot n meduim hitte.
Meng die res van die bestandele om n degie te vorm.
Doop die gevriesde mielies in die degie en diepbraai tot goudbruin.
Dreineer op kombuis papier.
Bedien warm saam met n doopsous van jou keuse

Tuesday, 29 May 2018

TUNA POFFERS



TUNA POFFERS
MAAK SO:
Oond 200 gr C. Spuit muffinpannetjie goed. Sny vierkant deegstukkies uit ‘n rol blaardeeg. Plaas in holtes van pannetjie. Meng vlg saam: 1 blikkie dreineerde tuna, 2 eiers, halwe k gerasperde kaas, 1 E gekapte pietersielie en 80 ml room. Skep in deeg holtes. Bak 15-20 minute tot goudbruin en gepof.

Monday, 21 May 2018

Vinnige Eier Muffins



Vinnige Eier Muffins
Bestanddele
6 eiers
50 g uie, fyn gekap of gerasper
70 g gaar spek (jy kan dit vervang met chorizo worsies of salami)
100 g cheddar kaas, gerasper

Tuesday, 15 May 2018

Minisjokoladekolwyntjies



Minisjokoladekolwyntjies
ongeveer 48 kolwyntjies
Bestanddele
500 ml (2 k) koekmeel
500 ml (2 k) strooisuiker
5 ml (1 t) koeksoda
KNYPIE SOUT
125 g (¼ blok) botter
125 ml (½ k) olie

Wednesday, 9 May 2018

Kannie-flop blits botterbroodjies



Kannie-flop blits botterbroodjies
Al wat jy nodig het is…
2 koppies bruismeel (self-raising flour)
2E strooisuiker
klein knippie sout

Lemonade Scones



Lemonade Scones
Ingredients
1 cup lemonade
1 cup cream
3 cups self-raising flour

Thursday, 26 April 2018

WORSROLLETJIES



WORSROLLETJIES

Vulsel:
1kg maalvleis
15ml sout...
25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper
knypie neutmuskaat
tafelsmaakmiddel na smaak

Baie Maklike Quiche





Baie Maklike Quiche
Lekker happies voor die braai
Bestanddele:
2 eiers ...
Sout

Wednesday, 25 April 2018

High Tea Idees



High Tea Idees

Lavender scones
• 80ml (75g) cold butter, cubed
• 410ml (225g) self-raising flour
• 45ml (40g) castor sugar
• 10ml chopped fresh lavender flowers

JAPTRAP VLA BEDERF



JAPTRAP VLA BEDERF
2 rolle gekoopte blaardeeg ontdooi
2 eiergele geklits
Rol die blaardeeg oop op n meelbestrooide oppervlak en druk in sirkels.
Verf elke sirkel se randjie met bietjie water en vou toe.

Friday, 13 April 2018

Mielie Vetkoek Recipe



Mielie Vetkoek Recipe
You can change the recipe by adding chillies and garlic, green pepper etc. Just make them smaller to serve with drinks when entertaining friends just as it is, DELICIOUS! Remember when you make this, the oil must be hot enough to not cook it too slow otherwise the vetkoek absorbs too much oil.
Ingredients
2 cups (500 ml) Self Raising Flour (2 x 250 ml)...

Wednesday, 4 April 2018