2 velle gevriesde borskorsdeeg, ontvries (skilferkorsdeeg kan ook gebruik word, goed geprik of blindgebak) 1/3 kppi goeie mayonnaise 2 eetlpls suurroom 2 tlpls peperwortel (horseradish), fyngekap 250g gerookte forel, gevlok
1 pak gevriesde broskorsdeeg, ontvries 3 groot of 4 medium knoffelbolle 150g gerookte ham (bacon), in blokkies gesny 1 eetlepel vars pietersielie, fyngekap 200ml melk 2 eiers, geklits
1 sny heelgraanbrood, gerooster en gekrummel 2 hawermoutkoekies, fyngekrummel 2 eetlepel botter sap en fyngerasperde skil van 1 suurlemoen grofgemaalde swartpeper seesout 1 groot of 2 medium bosse broccoli, gebreek
JY BENODIG 2 koppies meel ½ teelepel sout 30g botter, gekap 60ml druiwepitolie ½ koppie warm water 450g spinasie of jong spinasie wit gedeelte van 1 prei, gekap