Gebruik klein klokkies om jou huis op te vrolik.
- Hang hul aan linte saam met dennebolle voor 'n kaggel of venster.
- Versier jou kers servette met klokkies wat jy aan gekleurde pypskoonmakers vas maak en om die servette draai met 'n groen takkie daarby.
- Gebruik hul ook om die voetstuk van glase vasgemaak met 'n gekleurde lint sodat jou gaste kan onthou wie se glas behoort aan wie. (elke lint verskillende kleur)
- Of hang hul aan linte aan jou kersboom as kersversierings.