Odette van der Mescht
1.25 liter melk
2 ml koeksoda
500g suiker
3 ml sout
Voeg alle bestanddele bymekaar en roer oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Kook stadig totdat die melk soos dik room begin lyk. Moenie roer nie, tensy melk wil oorkook. Gooi in flesse wat gesteriliseer is en plaas vir 15 minute in voorverhitte oond van 120ºC. Skroef daarna dadelik toe. Voortrekker resepte*