Friday 14 September 2018

Kluitjies(dumblings) bo-op bredie



JoLinda Van Vuuren
Kluitjies(dumblings) bo-op bredie
500ml koekmeel
5ml sout
10ml kitsgis
5ml suiker

Genoeg lou water en meng tot lekker elastic deeg en sit die deeg by warm plek tot hy rys.
As dit gerys het knie af sit stukke op jou bredie/afval/potjie.
 As die vleis amper gaar is jy kan jou deeg insit vir 25 min