Friday 29 June 2018

Luihuisvrou tert



Lili An Nicholson‎ - Luihuisvrou tert
Pak n tert bord uit met tenniskoekies,
1 l melk,kook in katrol
voeg 3/4 k suiker en 2 teelepls vanielje by melk
meng 3 etl maziena en 3 etl vlapoeier by so halwe k melk en meng tot n pasta,....wanneer melk opkook haal van stoof en voeg die vla mengsel by kokende melk terwyl jy klop met n whisk,{anders vorm dit klonte}dit raak onmiddelik dik..sit terug op stoof en laat so 3 min borrel terwyl geroer word.Nou vorm jy om die beurt lae met die vla en die koekies,gooi na elke laag pypkaneelsuiker op die warm vla en dan koekies,eindig met styfgeklopte room bo op en dan cherries,Die ding van die pypkaneel suiker is dat dit so lekker karamel lagie maak tussen die lae, Absoluut heerlik,