Tuesday, 5 June 2018

KNOFFEL PANBROODJIE



KNOFFEL PANBROODJIE
• Smelt 3 e Botter en
• 2 e Gekapte Knoffel
• met n knippie sout [of Aromat] en
• Gooi dit in jou pannetjie
MENG
• 2 ½ k Koekmeel [twee en n halwe kop.]
• 4t Bakpoeier
• ½ t Sout [halwe]
• 1 k Kaas gerasper
• 2 e Chives fyngekap
• 435ml Melk
• 1e Olie
Meng alles en skep groot lelepsvol bo-op die gesmelt botter en knoffel mengsel in jou pannetjie
Bak dit in voorverhitte oond op 180°C vir so 20min.
Laat afkoel en haal uit pan ..
(Helena Kruger)

No comments:

Post a Comment