Tuesday, 15 May 2018

Ontbyt In 'n Beker



Ontbyt In 'n Beker
Bestanddele
Kaas van jou keuse, gerasper
Tamatie, dun skywe gesny
Bacon, diced
Mushrooms, dun gesny
1 sny brood (druk 'n sirkel met 'n beker of wyn glas)
1 eier
sout en pepper na smaak
Spuit Soufflè Dish / beker met Spray and Cook
Metode
Pak in lae: kaas, tamatie, bacon, mushrooms and brood sirkel.
Klits eier, voeg sout en pepper by. Voeg eier mengsel versigtig by.
Microwave op 80% krag vir 5 minute.
Bedien dadelik.

No comments:

Post a Comment