Wednesday 4 April 2018

MARMITE EN KAAS WIELIETJIES



MARMITE EN KAAS WIELIETJIES
1 rol blaardeeg – ontdooi
Marmite
Cheddar kaas – gerasper
...
Voorverhit oond tot 200 C
Rol die ontdooide blaardeeg oop
Smeer lekker dik met Marmite
Sprinkel met gerasperde kaas
Rol die deeg in sy lengte gewys op
Sny in wiele, plaas op n gesmeerde bakplaat, so 5 cm uitmekaar
Bak vir 10- 15 min tot goudbruin