Wednesday 25 April 2018

Lee Anne se beeswang



Lee Anne se beeswang
Bestanddele
4 beeswange
2 uie
2 knoffeltoontjies, fyngemaak
2 lourierblare
2 wortels, opgekap
1 blikkie tamaties
1 koppie rooiwyn
Metode
Braai die uie in 'n pan.
Voeg die beeswange by en seël die kante.
Plaas dit in 'n oondbak en voeg die res van die bestanddele by.
Bak teen 150 grade tot sag.
Bedien op kapokaartappels.
(RSG)