Tuesday 10 April 2018

Chakalaka worspot



Chakalaka worspot
Halwe kopkool dun opgesny
Pak wors (1gk)
4-6 wortels gerasper
1 ui
Blik chakalaka
Braai wors in n bietjie olie in n pot tot gaar.Haal uit en sit een kant.
Sny ui in dun skyfies en braai in dieselfde pot tot sag, voeg kool en wortels by en roerbraai vir n minuut. Roer blik chakalaka deur. Sny wors in stukke en voeg by mengsel, roer deur en voeg bietjie water by. Prit met deksel op tot wortels/kool gaar is. Geur met sout en peper. Heerlik met mash!