Monday 26 March 2018

VINNIGE SJOKOLADE KOEK (Mikrogolfoond)



VINNIGE SJOKOLADE KOEK (Mikrogolfoond)
MAAK SO:
1k suiker
1k bruismeel
4 eetl olie
3 eetl kakao
2 eiers
1k kookwater
knippie sout
Klits als saam en bak in mikrogolf op hoog vir 7min, laat staan in mikrogolf vir 10 min!
Laat bietji afkoel en gooi uit !
MY WENK:
Vir vanilla/suurlemoen of lemoenkoek pas net die resep aan met die verskillende geursels [rasper lemoen/suurlemoenskil ook by] en laat die kakao uit. Jy kan selfs die kakao en lemoenskil en essens saam gebruik vir 'n sjokolade lemoenkoek.