Wednesday 6 December 2017

Vrugte Kebabs



Vrugte Kebabs
Waatlemoen in blokkies gesny
Frambose
Vars Mentblare
Vars gemaalde swart peper
Sosatiestokkies
Ryg die waatlemoen, frambose en mentblare op stokkie tot vol. Plaas in yskas totdat dit voorgesit word. Rond af met swartpeper voordat dit bedien word.