Thursday 9 November 2017



Winkeldeeg met oorskietkos

Bestanddele

1 sakkie winkeldeeg
oorskiet boerewors, of ander vleis

Metode
Vou die oorskiet boerewors of vleis toe met die deeg.
Bak dit in die oond teen 180 grade vir 25 minute, of sit dit op die rooster oor matige kole.