Thursday 9 November 2017

Visslaai



Visslaai

Bestanddele

600 g vars vis, in blokkies gesny
vars slaaiblare
radyse, gehalveer
1 ui, gekap
fetakaas, in blokkies gesny
sesamsaad, gerooster
Sous
4 eetlepels sojasous
3 eetlepels olyfolie of sesamolie
1 teelepels vars knoffel
1 teelepel vars gemmer
1 teelepel heuning
1 brandrissie, opgekap (opsioneel)
Metode
Plaas die vis op die slaaiblare.
Meng die slaaisous en sprinkel dit oor die vis net voor opdiening.