Wednesday 22 November 2017

Pasta en sardyne



Vakansieresep (Pasta en sardyne)
Bestanddele
1 ui, gekap
500 g pasta
1 x 410 g blik sardyne, in tamatiesous
kaas, gerasper
Metode
Kook die pasta, terwyl jy die ui liggies braai tot deurskynend.
Vlok die sardyne.
Voeg alles bymekaar en smul!
(RSG)